welcome
home
accommodation
in strand
services
facilities
activities
in strand
about
strandholidays
contact
strandholidays
Holiday beach accommodation in Strand
Atl 1102
Holiday beach accommodation in Strand
Holiday beach accommodation in Strand
Holiday beach accommodation in Strand
Holiday beach accommodation in Strand
1201 Ocean View
Holiday beach accommodation in Strand
Holiday beach accommodation in Strand
1 Select number of rooms
2 Select budget
3 specific requirements
4 Submit
1 bedroom
2 bedrooms
3 bedrooms
4 bedrooms

StrandHolidays welcomes you!

A warm and sunny welcome to Strand, one of South Africa's favourite holiday destinations in the Western Cape!  Set between False Bay and the Hottentot Holland mountain range, Strand is well known for its spectacular vistas and sunsets. Its long stretches of white, sandy beaches offer safe swimming, plus it is favoured for its close proximity to world renowned golf courses, tourist attractions, heritage sites and numerous wineries and restaurants. (Click on ACTIVITIES for further information). If you are searching for accommodation in this attractive spot, then look no further as StrandHolidays is a long established self-catering rental company with a reputation for providing the highest standard of care, both for its guests and accommodation owners.  Many of whom have become loyal and long-time users of its services.  Our extensive choice of accommodation includes stunning beachfront locations, a wide variety of interior styles and amenities as well as competitive rates and seasonal specials.  To make your stay even more comfortable and stress free we can arrange a range of complimentary services such as transfers, airport shuttles, car rental and cleaning.  Kindly filter your search by indicating your needs or click on ACCOMMODATION above.

Comments from our guests

"Weereens baie dankie vir die verblyf, dit was regtig baie lekker." Chris Smit - Laezonia, Pretoria
"Baie dankie vir die verblyf. Ons het verskriklik lekker gebly, Dis was presies wat ek in gedagte gehad het. Ons gesin het die son uitsig en gerief geniet, die "view" met 'n wyntjie van die balkon af met die braai, baie geniet. Nogmaals baie dankie. ('n Goeie verwysing in my boekie)" Johan Nel - Potchefstroom
"Thank you very much for your warm hospitality. I had a very good stay and will definitely be back." Raj Naidoo - Pretoria
"Baie dankie vir n heerlike vakansie daar by julle. Ons sal verseker volgende keer langer bespreek. Dankie ook vir al jou hulp met die reëlings." Susan Venter - Magalieskruin, Gauteng
"Ek en die dogters het ons verblyf terdeë geniet en sal jul plekkie beslis aanbeveel!" Cindy Lombard - Centurion, Gauteng
"Net weereens dankie vir die puik akkommodasie wat jy aan ons toegeken het. Waardeer dit baie, ook die moeite wat jy verlede Saterdagaand gedoen het om ons te kon akkommodeer!" Johan Furter - Sasolburg
"Baie dankie weereens vir die heerlike verblyf in 14/F. Die netheid van nie net die akkommodasie nie, maar ook die tuin en die plek oor die algemeen; Hoe goed die woonstel toegerus is Hoe goed die plek geleë is maw naby die see, kettingwinkels, ensovoorts." Kobus Swart - Pretoria
"Your apartment was excellent and we regretted leaving it. Thank you for the very efficient and friendly way you dealt with us." Shay & Moira Downer - Ireland
"Ons het die vakansie baie geniet, die akkommodasie was puik!" Lorette de Kock - Erasmusrand
"Dankie vir die geleentheid om die woonstel te kon huur. Die blyplek was puik en ons het die vakansie baie geniet." Tinus en Henna Pretorius - Centurion, Gauteng
"Goeie more baie dankie ons het vreeslik lekker gekuier net jammer tyd het gevlieg nogmaals baie dankie lekker dag." Elsie du Preez - Witbank
"Baie dankie vir die heerlike verblyf! Ons sien julle definitief weer." Colette Bauermeister, Kathu
"Ons wil net baie dankie sê dat ons in so n lieflike woonstel kon tuis gaan. Ons het dit werklik baie geniet. Ons is weer veilig terug by die huis en het net wonderlike herinneringe van die Strand dat ons nou self 'n woonstel daar wil koop. Weereens baie dankie en 'n lieflike aand vir julle ook. Vriendelike groete." Audrey en gesin - Paarl
"Dit was ons plesier, ons het so lekker daar gebly...'n huis weg van die huis. Baie dankie dat jy ons versoeke op kort kennisgewing kon akkommodeer. Jul is nommer een op ons lys wanneer ons weer kom kuier." Francois van Dyk - Nieu-Zeeland
"Ons geniet dit baie en sal beslis weer van jul gebruik maak en jul aanbeveel." Barbara Koegelenberg - Kathu
"Dankie, die akkommodasie was eerste klas." Brian Harris - Bloemfontein
© StrandHolidays | All Rights Reserved | TERMS & CONDITIONS FOR ACCOMMODATION
ONLINEBRANDAMBASSADORS